Meer as R800 000 se waarde in huis gekry
Vrou (55) met klomp dwelms gevang
MISDAADTONEEL: Mitchells Plain, Kaapstad: ‘n 55-jarige vrou van Tafelsig is gearresteer vir die besit van dwelms ter waarde van meer as R800 000.

Radio 786 berig die vrou van Mitchells Plain is gearresteer nadat die polisie inligting ontvang het rakende dwelms wat by ‘n huis in Winterhoek-straat, Tafelsig, verkoop word.
Hulle het die perseel Donderdagaand 6 Augustus deursoek en dwelms ter waarde van R882 000 gevind. Die voorraad het bestaan uit 4.4 g Tik, 279 g rock kokaiïen, meer as 1 170 Mandrax-tablette en 4 000 Alprazolam-tablette.
Related News
Man dies hours after wife is killed
CRIME SCENE: Thembisa, Gauteng: The estranged husband of a murdered woman has been found deadRead More
Twee sit lank oor GBV
UIT DIE HOF: Die Ceres-streekshof het twee mans wat hul intieme lewensmaats gewelddadig aangerand het,Read More
