News
Polisie slaan toe op bergingsfasiliteit in Stellenbosch
R12-m se onwettige drank gevind

MISDAADTONEEL: Stellenbosch: Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het onwettige drank ter waarde van R12 miljoen by ‘n bergingsfasiliteit gekonfiskeer. Volgens die SAPD het ‘n gesamentlike operasie tussen die polisie, die Wes-KaapseRead More
Volgehoue aksie teen bendes bring sukses
Polisie arresteer 3 vir massa-skietery

MISDAADTONEEL: Wesbank, Malmesbury: Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het ‘n groot deurbraak gemaak ná ‘n massa-skietvoorval op 24 Junie 2026. Volgens die SAPD gaan sy lede onverpoos voort om verdagtes watRead More
Operasie Prosper maak 20 arrestasies in Hillview
Aanvalsgewere by 2 huise gevind

MISDAADTONEEL: Hillview, Kaapstad: Die polisie het Donderdag 16 Julie 2026 drie verdagtes gearresteer nadat hulle ‘n aanvalsgeweer en twee pistole in Hillview, naby Lavender Hill ontdek het. Volgens die Suid-AfrikaanseRead More
Gesamentlik polisie-operasies bring sukses
Vier vas vir Franschhoek moorde

MISDAADTONEEL: Langrug, Franschhoek: Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het vier verdagtes gearresteer ná ‘n noodlottige skietery vroeër hierdie week. Volgens die SAPD het verskeie polisie-eenhede in die Wes-Kaap met die Franschhoek-polisieRead More

