News
Polisie kry gesteelde goedere in kar
Voertuig ‘jammers’ agter tralies

MISDAADTONEEL: Grassy Park: Die Stad Kaapstad se verkeerspolisie en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het drie verdagtes gearresteer wat vermoedelik betrokke is by voertuig jamming in die suidelike voorstede. JP Smith,Read More
Vrou, 2 mans vas oor verkoop van AK47
Polisie stuit wapen smokkelry

MISDAADTONEEL: Pelican Heights, Kaapstad: Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se Nasionale Intervensie-eenheid (NIE) het ‘n vrou en twee mans gearresteer vir die besit ‘n AK47-aanvalsgeweer en ammunisie. Die NIE het Woensdag,Read More




