News
Polisie, weermag slaan toe in J-Bay
18-jarige vas vir dwelmhandel

NASIONAAL: Die polisie het ‘n 18-jarige vermeende dwelmhandelaar in Jeffreysbaai in die Oos-Kaap gearresteer. Volgens die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het die Humansdorpse misdaadintelligensie-eenheid Dinsdag, 7 Julie 2026 reageer op inligtingRead More






