News
Polisiebeamptes ook onder gewondes
Massa-skietery ruk Stellenbosch

MISDAADTONEEL: Kayamandi, Stellenbosch: Vier mense is doodgeskiet en vier beseer in ‘n massa-skietvoorval. Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het gesê twee van die gewondes is polisiebeamptes. Speurders verbonde aan die Wes-KaapseRead More






