News
Baie dwelms gevind, 4 word gearresteer
Klopjagte in Tuinroete bring sukses

MISDAADTONEEL: Tuinroete, Suid-Kaap: Vier mense is gearresteer en ‘n groot aantal dwelms gekonfsikeer misdaadbestrydingsoperasies operasies vandeesweek. Knysna: Op Maandag 20 Julie 2026, omstreeks 04:00, het die Knysna-polisie gereageer op ‘nRead More
71-jarige maak skietgoed na bewering by huis
Ou man vas oor vals wapens

NASIONAAL: Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het ‘n bejaarde man gearresteer vir die beweerde modifikasie en verkoop van replika-vuurwapens. Volgens die SAPD het die eThekwini Distriksopsporing-eenheid ‘n operasie in Cato ManorRead More
Buitelander op by N1 weegbrug vasgetrek
380 kg dagga in toilette versteek

NASIONAAL: Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in die Noord-Kaap en provinsiale verkeersbeamptes het ‘n buitelander gearresteer omdat hy na bewering dagga ter waarde van R7,5 miljoen vervoer het. Die 37-jarige manRead More




