News
Polisie kry ook klomp geld; verdagte in hof
Vrou (76) vas vir handel in dagga

MISDAADTONEEL: Pofadder, Noord-Kaap: Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het ‘n 76-jarige vrou gearresteer vir handel in dagga. Volgens die SAPD het die Namakwa-distrik se taakspan Woensdag, 29 Julie 2026 omstreeks 08:00Read More
Twee mans ook gewond toe verdagtes losbrand
Tiener sterf in Atlantis-skietery

MISDAADTONEEL: Atlantis, Kaapstad: Drie mense geskiet, waarvan een noodlottig, toe gewapende verdagtes Woensdagaand, 29 Julie 2026, in Witsand op hulle losgebrand het. Volgens ‘n woordvoerder vir die Wes-Kaapse polisie, sersantRead More




