News
Polisie vang ook afpersers in ander geval
Roof verdagte gou gevang

MISDAADTONEEL: Heathfield, Kaapstad: Privaat sekuriteitswagte en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het vinnig reageer en ‘n verdagte gearresteer minute nadat ‘n supermark Woensdagmiddag, 29 Julie 2026 beroof is. Sersant Wesley Twigg,Read More
Generaal bring 34-jaar diens na die tafel
Nuwe leier vir Wes-Kaapse polisie

WES-KAAP: Luitenant-generaal William Dyantyi is aangestel as die nuwe Provinsiale Polisiekommissaris van die Wes-Kaap, effektief 1 Augustus 2026. Die waarnemende Nasionale Polisiekommissaris, Luitenant-generaal Puleng Dimpane, het die nuwe aanstelling Woensdagoggend,Read More
Dyantyi brings 30 years of policing experience
New top cop for Western Cape

WESTERN CAPE: Lieutenant General William Dyantyi has been appointed as the new Provincial Police Commissioner of the Western Cape, effective 1 August 2026. The Acting National Police Commissioner, Lieutenant GeneralRead More
Polisie slaan toe by twee huise
3 vas oor onwettige wapens

MISDAADTONEEL: Macassar, Kaapstad: Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het vier onwettige vuurwapens uit die gemeenskap verwyder en drie verdagtes gearresteer. Die SAPD het gesê ‘n intelligensie-gedrewe operasie deur die Khayelitsha- enRead More



