News
Haelgeweer, kontant ook by huis gevind
Man vas vir dwelmhandel

MISDAADTONEEL: Uitsig, Kaapstad: Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het ‘n 34-jarige man gearresteer nadat ‘n haelgeweer, nege sakkies Tik, 31 halwe Mandrax-tablette en kontant by sy perseel in Daisy-straat, Uitsig, RavensmeadRead More
Polisie kry gesteelde goedere in kar
Voertuig ‘jammers’ agter tralies

MISDAADTONEEL: Grassy Park: Die Stad Kaapstad se verkeerspolisie en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het drie verdagtes gearresteer wat vermoedelik betrokke is by voertuig jamming in die suidelike voorstede. JP Smith,Read More




