News
Nagemaakte alkohol sou vermoedelik uitgevoer word
Sjinees vas oor miljoene se drank

MISDAADTONEEL: Eersterivier, Kaapstad: ‘n Sjinese eienaar van ‘n drankwinkel is gearresteer nadat die polisie vermoedelik nagemaakte drank ter waarde van miljoene rande in die winkel gevind het. Die Suid-Afrikaanse PolisiediensRead More
Eienaar staar klagte in die gesig
Krokodille by huis gevind

MISDAADTONEEL: Springs, Oos-Rand: Wetstoepassers het Maandag, 25 Mei 2026 twee lewendige krokodille uit ‘n huis in Springs verwyder. Lede van die Tshwane K9-eenheid, die Gautengse departement van omgewingsake, die Vereeniging-veediefstal-Read More
Polisie opsoek na skieters in Stellenbosch
Vyf sterf ná bloedige aand

MISDAADTONEEL: Khayamandi, Stellenbosch: Speurders van die eenheid teen ernstige geweldsmisdaad in Wes-Kaap het soek verdagtes agter verskeie skietvoorvalle in Khayamandi Vrydagaand 22 Mei 2026 en Saterdag. Sewe mense is doodRead More





