Polisie sê sy erken sy lem hom
Vrou steek man dood
NASIONAAL: ‘n 35-jarige vrou is gearresteer vir die moord op haar man.

Die voorval het in Donkerhoek in die Vrystaat plaasgevind. Volgens die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het hulle Sondag, 28 Junie 2026 omstreeks 7:45 gereageer op ‘n oproep van iemand wat gesteek is en in die straat lê.
Met hul aankoms het hulle ‘n man met ‘n wond aan die linkerkant van sy bors gevind. Hy was reeds swak. ‘n swart Mes met ‘n silwer handvatsel het langs hom gelê. ‘n Ambulans het ook kort daarna opgedaag, maar dit was te laat en die man is dood verklaar. ‘n Die vrou het op die toneel aan die polisie erken sy het die 36-jarige oorledene gesteek na ‘n argument by ‘n ander vrou se woning
Related News
Thieves pinch church bell
CRIME SCENE: Bethelsdorp, Eastern Cape: Unholy thieves have made off with a solid copper churchRead More
Munisipale top bestuur agter tralies
Jongste! Die Knysna-munisipaliteit het in ‘n verklaring bevestig dat twee senior amptenare en ‘n voormaligeRead More
