News
Polisie kry 26 000 Mandrax tablette in George
Dwelmhandel kry bloedneus

MISDAADTONEEL: George, Suid-Kaap: Die Suid Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het hard teen dwelmhandel geslaan toe hulle dwelms met ‘n geraamde straatwaarde van R1,3 miljoen tydens ‘n klopjag in Conville (Lawaaikamp) gekonfiskeerRead More






