News
Man en vrou gearresteer, drie vuurwapens gevind
Verdagtes vas ná skietery

MISDAADTONEEL: Worcester, Wes-Kaap: ‘n Skietery hier het gelei tot die arrestasie van twee mense en die ontdekking van drie onwettige vuurwapens. Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se Anti-Bende-Eenheid het Dinsdag, 8Read More
Zimbabwiese man gearresteer oor dwelms
Klopjag lewer 27 000 Mandrax-pille

MISDAADTONEEL: Parow, Kaapstad: Polisie het ‘n dubbele slag teen dwelm smokkel in Kaapstad se noordelike voorstede geslaan Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het vroeg Woensdagoggend, 9 September 2026, op grond vanRead More






