News
Drie verdagtes vas, Tik en Mandrax gekonfiskeer
Polisie slaan sindikate hard

MISDAADTONEEL: Jeffreysbaai, Oos-Kaap: Die polisie het drie verdagtes gearresteer en ‘ klomp dwelms by twee persele gekonfiskeer. Volgens die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) is die verdagtes Woensdag, 2 September 2026 tydensRead More
'Hy versuim om voor dissiplinêre beampte te verskyn'
SAPD dank generaal Kahn af

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het Generaal-majoor Feroz Khan afgedank. “Generaal-majoor Khan is ontslaan ingevolge Regulasie 9(7)(b) van die SAPD se Dissiplinêre Regulasies, nadat hy versuim het om voor die aangeweseRead More
Polisie, wetstoepassers slaan toe in Elsiesrivier
Smash-and-grab boewe vasgetrek

MISDAADTONEEL: Elsiesrivier, Kaapstad: Vyf vermeende smash-and-grab boewe het hulle rieme lelik styf geloop toe wetstoepassers hulle op heterdaad betrap het. Die verdagtes is gedurende ‘n intelligensie-gedrewe operasie deur die StadRead More
Drones help police to arrest five suspects
Breakthrough against smash-and-grabs

CRIME SCENE: Elsies River, Cape Town: Law enforcement authorities have made a major breakthrough in their fight against smash-and-grab criminals when they arrested five suspects. The successful intelligence-driven operation toRead More




