Binnelandse Sake sê dis nie sy plakkaat
Waarskuwing teen valse nuus
NASIONAAL: Die Departement van Binnelandse Sake waarsku mense dat ‘n aankondiging wat tans versprei word en geld aan die publiek uitloof as hulle ongedokumenteerde buitelandse burgers verklaar, vals is en nie van die Departement of die Minister van Binnelandse Sake afkomstig is nie.

Die Departement moedig die publiek aan om inligting deur amptelike kanale te verifieer voordat dit versprei word.
“Laat ons almal ons deel doen om akkurate inligting, verantwoordelike betrokkenheid en respek vir wet en orde te bevorder.
“Volg asseblief die Departement van Binnelandse Sake se amptelike kommunikasieplatforms vir amptelike kennisgewegings en aankondgings,” het die Departement gesê.
Related News
Pa in huis doodgesteek
MISDAADTONEEL: Mitchells Plain, Kaapstad: ‘n Tragedie het ‘n gesin van Tafelsig net na middernag opRead More
Taxi drywer, passasiers geskiet
MISDAADTONEEL: Strand, Helderberg: Twee sekerheidswagte is vroeg Dinsdagoggend, 30 Junie 2026, in ‘n taxi geskietRead More
