Hy is nie 'n verdagte op die stadium
Help polisie man vind
Die Woodstock-polisie soek die hulp van die publiek om Ebrahim Farland (in foto uitgebeeld), wie moontlik met ‘n moord-ondersoek kan help, op te spoor.

Die saak hou verband met ‘n man wat in September 2025 noodlottig gewond is in Walmer Estate, Woodstock. Farland word nie in hierdie stadium as ‘n verdagte beskou nie.
Mense met inligting of wat weet waar Farland hom bevind, word vriendelik versoek om die ondersoekbeampte, speur-sersant David Basson, te kontak by 071 035 7096 of Crime Stop by 08600 10111. Alternatiewelik, maak gebruik van die MySAPS-App om ‘n wenk te stuur.
Related News
Guy Fawkes violence hit Cape Town
THERE were a number of violent and chaotic scenes across Cape Town on Thursday, 5Read More
Man fatally stabbed in Bo-Kaap
CRIME SCENE: Cape Town Central: A man has been fatally stabbed in the Bo-Kaap, reportedlyRead More
