Man met onwettige pistool betrap
Polisie vang verdagte vinnig
MISDAADTONEEL: Mitchells Plain, Kaapstad: ‘n Man wat laat spat het toe die polisie skielik te voorskyn kom, het sy rieme lelik styf geloop toe hy met ‘n onwettige vuurwapen gevang is.

Lede van die Lentegeur polisie was Woensdagoggend, 1 Julie 2026 in Woodlands besig met patrollies om bendegeweld te bestry toe hulle ‘n man sien wat die pad oorsteek. Toe hy die polisie gewaar, het hy skielik begin hardloop.
Die polisie het hom agternagesit en ingehaal. Hy is deursoek en ‘n 9 mm-pistool sonder ‘n reeksnommer en 15 rondtes ammunisie is in sy besit gevind. Hy is op die toneel gearresteer.
Related News
Nigerian tries to bribe cops
CRIME SCENE: Bellville, Cape Town: A 54-year-old Nigerian national has been arrested after police allegedlyRead More
Tweeling se dubbele tragedie
MISDAADTONEEL: Tweeling, Vrystaat: ‘n 40-jarige man is deur die polisie doodgeskiet kort nadat hy Dinsdag,Read More
