News
Verdagte verskyn in verband met 'n reeks aanklagte
Polisie soek hulp met verkrag-sake

MISDAADTONEEL: Muizenberg, Kaapstad: Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) soek inligting wat kan help met die ondersoek na ‘n vermeende reeksverkragter en rower in die Muizenberg-gebied. Volgens die SAPD staan ’n 35-jarigeRead More
FBI help SAPS om seks netwerke te ontbloot
Seun (16) vas oor seks netwerke

MISDAADTONEEL: Malmesbury, Wes-Kaap: ‘n 16-jarige seun is gearresteer omdat hy an bewering verbind word aan ‘n gewelddadige aanlyn seksuele netwerk. Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het saam met internasionale agentskappe gewerkRead More
Polisie kry dwelms, selfone en kondome in kar
Bewaarder by tronk gearresteer

MISDAADTONEEL: Goodwood, Kaapstad: ‘n 47-jarige bewaarder is gearresteer nadat hy na bewering in besit van dwelms en ander goedere gevind is. Volgens die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het die Anti-Bende-Eenheid enRead More




