News
Klomp Mandrax gevind, 4 verdagtes vas
Polisie maak dwelm-deurbraak

MISDAADTONEEL: Napier, Overberg: Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het ‘n groot hoeveelheid dwelms gekonfiskeer en vier verdagtes in twee afsonderlike voorvalle gearresteer. Op Woensdag 24 Junie 2026, omstreeks 11:25, het ledeRead More
Polisie tree gou op, 2 in arres
Winkels tydens optog geplunder

MISDAADTONEEL: Malmesbury, Swartland: ‘n March-and-March betoging het Donderdagoggend, 25 Junie 2026 lelik skeef geloop toe verskeie spaza winkels in Ilingelethu geplunder en twee mense gearresteer is. Volgens die Suid-Afrikaanse PolisiediensRead More
Paartjie in vroeë oggendure gearresteer
Polisie maak groot dwelm-vonds

MISDAADTONEEL: Mfuleni, Kaapstad: Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het Woensdagoggend, 24 Junie 2026 ‘n paartjie in Minstrel-straat, Mfuleni, gearresteer vir besit van dwelms van R900 000. Volgens die polisie het hulleRead More




