Paartjie in vroeë oggendure gearresteer
Polisie maak groot dwelm-vonds
MISDAADTONEEL: Mfuleni, Kaapstad: Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het Woensdagoggend, 24 Junie 2026 ‘n paartjie in Minstrel-straat, Mfuleni, gearresteer vir besit van dwelms van R900 000.

Volgens die polisie het hulle ‘n perseel omstreeks 04:30 deursoek en 433g kristal-metamfetamien, twee sakkies crack-kokaïen, 14g Mandrax-poeier, vier Mandrax-tablette, 7g ecstasy, ‘n nagemaakte vuurwapen en ‘n kontant gevind.
‘n 51-jarige man en sy 29-jarige vriendin is gearresteer vir die besit en handel in dwelms, asook die besit van ‘n verbode vuurwapen.
Related News
Massa-moord eis 11 in KZN
MISDAADTONEEL: KwaMakhutha, KwaZulu-Natal: Elf mense is dood en drie gewond toe gewapende mans Dinsdagaand, 22Read More
Eleven killed in KZN bloodbath
CRIME SCENE: KwaMakhutha, KwaZulu-Natal: Eleven people were killed and three wounded when gunmen burst intoRead More
