News
Valke ondersoek moord in Khayelitsha
Polisieman op Vadersdag vermoor

MISDAADTONEEL: Khayelitsha, Kaapstad: Die Direktoraat vir Prioriteitsmisdaad-ondersoeke, bekend as die Valke, ondersoek die Vaderdsdag-moord op ‘n polisiebeampte in Khayelitsha. Volgens die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het die 47-jarige sersant ‘n familielidRead More
Hawks arresteer beide mans in hof
Twee vas vir mensehandel

MISDAADTONEEL: Kaapstad: Die Valke se ekonomiese beskermde-hulpbronne-eenheid in Bellville, saam met die Stad Kaapstad se veiligheid en sekuriteit-inligtingdiens (SSIMS), het ‘n deurbraak gemaak in drie mensehandel misdade. Al drie sakeRead More




