Valke ondersoek moord in Khayelitsha
Polisieman op Vadersdag vermoor
MISDAADTONEEL: Khayelitsha, Kaapstad: Die Direktoraat vir Prioriteitsmisdaad-ondersoeke, bekend as die Valke, ondersoek die Vaderdsdag-moord op ‘n polisiebeampte in Khayelitsha.

Volgens die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het die 47-jarige sersant ‘n familielid in Town Two, Khayelitsha besoek toe twee gewapende mans die die plek omstreeks 14:55 op Sondag 21 Junie 2026 inkom.
Hulle het verskeie skote op hom geskiet en in ‘n voertuig gevlug. Die SAPD Wes-Kaap-bestuur het hul meegevoel betuig aan die familie en kollegas van die oorlede polisiebeampte.
Related News
Vrou (55) met klomp dwelms gevang
MISDAADTONEEL: Mitchells Plain, Kaapstad: ‘n 55-jarige vrou van Tafelsig is gearresteer vir die besit vanRead More
CIT robbers shot dead
CRIME SCENE: Kranskop, KwaZulu-Natal: Three suspects who were wanted for various violent crimes in KwaZulu-NatalRead More
