News
Tweede massa-skietery in 24-uur
Koeëls eis 4 in Lotusrivier

MISDAADTONEEL: Lotusrivier, Kaapstad: Vier mans is Donderdagaand, 18 Junie 2026 in Lotusrivier doodgeskiet en nog een gewond. Volgens ‘n woordvoerder van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), brigadier Novela Potelwa, ondersoek speurdersRead More
Valke op spoor van tweede verdagte
Man (59) vas vir mensehandel, verkragting

MISDAADTONEEL: Milnerton, Kaapstad: ‘n 59-jarige man het Donderdag, 18 Junie 2026 in die Kaapstadse landdroshof verskyn op aanklagte van mensehandel, verkragting en oortreding van die Wet op Kubermisdade. Die beskuldigdeRead More





