News
Twee mans vas in Durbanville
Groot hoeveelheid Tik gevind

MISDAADTONEEL: Durbanville, Kaapstad: Twee mans is gearresteer nadat die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) Tik in twee afsonderlike voorvalle in Fisantekraal gevind het. Volgens die SAPD het die Durbanville Misdaadvoorkomingseenheid oor dieRead More
Tik, Mandrax by B&B gevind
Man, vrou vas oor R3m se dwelms

MISDAADTONEEL: Kuilsrivier, Kaapstad: Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het dwelms ter waarde van ongeveer R3-miljoen gekonfiskeer en twee verdagtes by ‘n bed-en-ontbyt besigheid hier gearresteer. Die SAPD het inligting ontvang oorRead More




