News
Twee mans gearresteer
Polisie kry groot aantal dwelms

MISDAADTONEEL: Brackenfell, Kaapstad: Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het ‘n groot hoeveelheid ecstasy- en mandrax-tablette in twee afsonderlike voorvalle gekonfiskeer. Op Maandag 15 Junie 2026 het Delft SAPD-lede verbonde aan OperasieRead More





