Mass Shootings
Skieters wond ook vrou en steeds op vrye voet
Twee sterf in Lavender Hill skietery

MISDAADTONEEL: Lavender Hill, Kaapstad: Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het ‘n moordondersoek van stapel gestuur ná ‘n dodelike skietvoorval in Lavender Hill Dinsdag-oggend, 6 Oktober 2026. Volgens die polisie het dieRead More
Derde gewond, aanvallers vlug van toneel
Twee sterf in Portland-skietery

MISDAADTONEEL: Mitchells Plain, Kaapstad: Twee mans is doodgeskiet en ‘n derde gewond in ‘n vermoedelike bende-verwante voorval. Sersant Wesley Twigg, ‘n woordvoerder vir die Wes-Kaapse polisie, het gesê Die Mitchell’sRead More




