Mass Shootings
Verdagtes vlug na bewering in twee motors
Skietery ruk Strandfontein

JONGSTE! Die bevelvoerder van die Wes-Kaapse provinsiale mediasentrum, luitenant-kolonel F.C. van Wyk, bevestig die voorval het Saterdagmiddag, 17 Oktober 2026, omstreeks 17:30 in Dinghie-sirkel plaasgevind. Van Wyk sê twee mans,Read More
Verdagtes skiet vier, een slagoffer sterf
Skietery maak hospitaal to

MISDAADTONEEL: Retreat, Kaapstad: Die Retreat-daghospitaal het Maandagoggend, 19 Oktober 2026, weer oopgemaak ná ‘n noodlottige skietvoorval wat buite die fasiliteit gebeur het. Die Wes-Kaapse Departement van Gesondheid en Welstand wasRead More
Tragedie in Boxer winkel speel af voor CCTV
Man skiet drie base, steeds vry

MISDAADTONEEL: Eshowe, KwaZulu-Natal: ’n Voormalige werknemer van Boxer Stores wat drie vroulike bestuurders doodgeskiet het, is steeds op vrye voet en moet as gevaarlik beskou word, sê die Suid-Afrikaanse PolisiediensRead More





