Moord in Hanover Park
Man vroegoggend doodgeskiet
MISDAADTONEEL: Hanover Park, Kaapstad: ‘n Man (38) is vroeg Saterdagoggend, 6 Junie 2026, hier doodgeskiet.

Die polisie het sê die skietery het omstreeks 03:10 in Johndown Walk plaasgevind. Toe die polisie van Philippi op die toneel aankom, het hulle die man se liggaam met skietwonde aan sy kop gevind.
Hy is deur mediese personeel dood verklaar. Die polisie ondersoek die motief agter die skietery. Geen arrestasies is nog gemaak nie.
« Man killed in early hours (Previous News)
Related News
Man killed in early hours
CRIME SCENE: Hanover Park, Cape Town: A 38-year-old man was shot and killed in theRead More
Prosper se druk gaan versterk
NASIONAAL: Operasie Prosper het gedurende Mei meer as 1200 mense agter tralies gesit vir ernstigeRead More
