Polisie ondersoek moordsaak
Man in sy kar geskiet
MISDAADTONEEL: Ravensmead, Kaapstad: Man is Vrydagoggend, 26 Junie 2026 in sy voertuig in 35ste Laan doodgeskiet.

Sersant Wesley Twigg, ‘n skakelbeampte vir die Wes-Kaapse polisie, het gesê die Ravensmead-polisie het ‘n moordsaak geregistreer na die skietvoorval omstreeks 06:30, wat die lewe van ‘n 38-jarige man geëis het.
“Polisielede het die slagoffer met skietwonde aan sy liggaam gevind het. Die slagoffer is deur lede van die publiek in sy voertuig gevind en is op die toneel deur mediese personeel as dood verklaar.
“Die omstandighede rondom die voorval word ondersoek en geen arrestasies is nog gemaak nie,” het Twigg gesê.
Related News
Tiener vas vir vuurwapen
MISDAADTONEEL: Atlantis, Kaapstad: Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se Anti-Bende-Eenheid het ‘n tienerseun gearresteer vir dieRead More
Teen arrested for illegal gun
CRIME SCENE: Atlantis, Cape Town: A teenage suspect has been arrested for possession of anRead More
