News
Valke op spoor van tweede verdagte
Man (59) vas vir mensehandel, verkragting

MISDAADTONEEL: Milnerton, Kaapstad: ‘n 59-jarige man het Donderdag, 18 Junie 2026 in die Kaapstadse landdroshof verskyn op aanklagte van mensehandel, verkragting en oortreding van die Wet op Kubermisdade. Die beskuldigdeRead More





