News
Polisie kry 9mm pistool in haar besit
Meisie (17) vas oor vuurwapen

MISDAADTONEEL: Ottery, Kaapstad: Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het ‘n 17-jarige meisie Sondag, 28 Junie 2026 gearresteer vir die besit van ‘n ongelisensieerde vuurwapen en ammunisie. Lede van die Anti-Bende-eenheid hetRead More
Sluipmoordaanval op intelligensie baas
Polisie hoë in kar geskiet

NASIONAAL: Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het ‘n hoëvlak-ondersoek van stapel gestuur nadat generaal-majoor Feroz Khan Sondagaand 28 Junie 2026 in 3de-Laan, Houghton, Gauteng, geskiet is. Khan is die geskorste adjunkhoofRead More






