Een persoon getref
Skieters slaan in Cafda toe
MISDAADTONEEL: Cafda Village, Kaapstad. – Een persoon is na bewering raak geskiet tydens ‘n voorval in Cafda Village, Retreat Donderdagmiddag, 26 Februarie 2026.

Die skietery het blykbaar voor ‘n winkel in Peter Charles-straat plaasgevind. Volgens berigte is daar vanuit ‘n wit Opel Corsa gevuur. Drie mans is vroeër gesien waar hulle in die Opel rondry.
Hierdie is ‘n ontwikkelende storie.
« Drive-by shooting scare (Previous News)
(Next News) Drug vehicle seized »
Related News
18 die in two crashes
ACCIDENT SCENE: Two accidents claimed 18 lives on South African lives in the space ofRead More
Twee oornag doodgeskiet
MISDAADTONEEL: Macassar, Kaapstad: ‘n Man is Donderdagaand, 30 Julie 2026 hier doodgeskiet. Volgens ‘n woordvoerderRead More
