'Nuwe leier is toegewyd tot uitnemende diens'
Adams lei Noordwes polisie
Luitenant-generaal Arthur Peter Adams is aangestel as die Provinsiale Kommissaris van die Noordwes-Provinsie, ingang 1 Augustus 2026.

Adams bring 34 jaar van voortreflike diens na sy nuwe posisie, wat hom een van die mees ervare operasionele bevelvoerders in die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) maak.
Die waarnemende Nasionale Kommissaris, luitenant-generaal PP Dimpane, het Adams geluk gewens met sy aanstelling.
Adams ‘n reputasie verwerf vir beslissende operasionele leierskap, dissipline en ‘n onwrikbare toewyding aan uitnemende diens.
Related News
Boy (13) shot on church premis
CRIME Scene: Uitsig, Cape Town: A 13-year-old boy has been shot and killed, allegedly byRead More
Hijackings traced to Mandalay
CRIME SCENE: Mandalay, Cape Town: Information about a vehicle hijacked in Harare, Khayelitsa has ledRead More
