Polisie open geregtelike doodsondersoek
Lyk spoel in Strand uit
DIE Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het ‘n geregtelike doodsondersoek begin nadat ‘n man se liggaam langs die see in Strand gevind is.

Die gru-ontdekking is omstreeks 10:00 op Donderdag, 23 Julie 2026 by die opgraderingsterrein vir die Seewal in Strand-weg gemaak.
‘n Skakelbeampte vir die Wes-Kaapse polisie, lkaptein FC van Wyk, het gesê die Strand-polisie het ‘n geregtelike doodsondersoek geregistreer na die ontdekking van die liggaam van ‘n onbekende man op die strand.
‘n Nadoodse ondersoek sal uitgevoer word om die oorsaak van dood te bepaal.
Related News
Body found on Strand Beach
THE South African Police Service (SAPS) have opened an inquest docket following the discovery ofRead More
Polisie soek Tuinroete-moordenaars
MISDAADTONEEL: George, Suid-Kaap: Die polisie is opsoek na die verdagtes wat betrokke was by ‘nRead More
