Slagoffer een keer in die kop geskiet
Lyk op veld gevind
MISDAADTONEEL: Mitchells Plain, Kaapstad: Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) ondersoek ‘n moordsaak na die ontdekking van ‘n liggaam in Lentegeur.

Kaptein FC Van Wyk, ‘n mediaskakelbeampte vir die Wes-Kaapse polisie, het gesê die Lentegeur-polisie het Dinsdag, 21 Julie 2026 reageer op ‘n klagte oor ‘n skietery by ‘n veld in Lobelia-straat.
“Toe die lede omstreeks 15:30 by die toneel aankom, het hulle ‘n man in sy 20s met ‘n skietwond aan die kop op die veld gevind. Die omstandighede rondom hierdie voorval word ondersoek. Die motief en verdagte is onbekend,” het Van Wyk gesê.
Related News
Three held for taxi murder
CRIME SCENE: Cape Town: Law enforcement agencies have arrested three suspects shortly after a taxiRead More
Robbery suspects behind bars
CRIME SCENE: Gauteng: The Tshwane Murder and Robbery Unit have arrested several suspects linked toRead More
