Eagle Park moord
.38 Special
2 arrestasies in dubbele moord
2 bendelede gearresteer in Manenberg
3de-Laan
3o Junie plunderaars
9mm firearm
9mm pistol
10 robbery suspects gauteng
11 doodgeskiet in KwaMakhutha
11 killed in KwaMakhutha
12 people killed Jumpers informal settlement
12-year-old girl from Robertson trafficked
17 yar old arrested in hanover park
17-year-old girl arrested in Ottery
26 years for double murder
30 June March to March protests
30 June protests
30 June update
30 Junie betogings
670 wanted suspects arrested
900 arrestasies tydens betogings
900 arrests
10111 call cntre down
10111 nommer in Maitland het probleme
Aanvalsgeweer in kar gevind
Aanvalsgewere by huise in Hillview
Abbotspoort
Abdul Carrim gearresteer
Abduloa Carrim arrested
Ablaze Trading
Adam Tas Avenue
AGU hits hard
Aksie teeb bendes in Malmesbury
Alberton
Ald Mamre/Darling-weg
Allanrdige moord
Allanridge woman murdered
Amandelstraat
Amandel Street
ammunisie
ammunition
ANC jeug liga
ANC Youth League members killed
Andrew Futcher
Angus McKenzie
Verdagtes op vlug in VW Polo
Man in kar afgemaai
MISDAADTONEEL: Die polisie is op soek na ten minste twee verdagtes nadat ’n 30-jarige man in sy motor doodgeskiet is.

Die voorval het vroeg Vrydagaand, 23 Oktober 2026, plaasgevind.
Konstabel Ndakhe Gwala, ’n skakelbeampte vir die Wes-Kaapse polisie, sê die Grassy Park-polisie het ’n saak van moord geopen ná die skietery omstreeks 18:15.
“Volgens berigte het die oorledene in sy kar gesit toe hy deur twee verdagtes genader is. Albei het hom in die kop geskiet en in ’n wit VW Polo van die toneel gevlug. Die 30-jarige man is deur mediese personeel op die toneel dood verklaar.
“Die aanval is bende-verwant en niemand is tot dusver gearresteer nie,” het Gwala gesê.
